NG Gemeente Tsitsikamma

Nuwe lewe vir almal deur Jesus Christus

Ons besoekers

Vandag 1

Gister 18

Afgelope week 152

Afgelope maand 452

Op 18 Desember 2011 het Francois en Elizabeth Fourie ons oggenddiens besoek as deel van ons kerssangdiens. Hulle was op besoek aan gemeentes uit dankbaarheid vir die Here se seëninge wat hulle beleef het. By die geleentheid was dit dan ook die 40ste huweliksherdenking van Jan en Lettie van Tonder. Hulle is 40 jaar terug op 18 Desember 1971 in hierdie gemeente in die huwelik bevestig. Lettie van Tonder (neé Van Wyk) het in die gemeente groot geword; dus was dit 'n besonderse terugkoms.

 

Ons is op facebook

Webblad word goedgunstelik gehuisves deur ANNO internet dienste.
Kontak die webmeester by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Hierdie webtuiste werk die beste op Firefox en Chrome
Kopiereg © 2011-2017 behou deur NG Gemeente Tsitsikamma.